Bonussept

Of jy nou ‘n DIY

of DDVM tipe ou is...

Ons het wat jy nodig het!

As jy die tipiese DIY (doen dit jouself) man is wat daarvan hou om jou voertuig se instandhouding of aanpassing self te hanteer, het ons Midas kleinhandelaars ‘n groot verskeidenheid diens parte, gereedskap en bybehore vir enige werk. Met meer as 290 takke landswyd, is daar ‘n Midas tak naby jou. Aan die ander kant, as jy net nie die tyd of die lus het nie en jy val in die doen-dit-vir- my groep, of dalk het die werk wat gedoen moet word spesiale vaardighede nodig, kan ons nasionale netwerk van spesialis werkswinkels, jou help om op die pad te bly. Ons Midas, Motolek,ADCO, CBS,ACD en Battery Hub spesialis winkels word landswyd sterk verteenwoordig en spog met uiters bekwame en professionele personeel, wat net wag op jou oproep.

Om vas te stel waar jou naaste tak is skakel 082 280 0055 of besoek ons webblad by www.midas.co.za

2 BONUS September 2013

www.agribonus.co.za • www.mybonus.co.za • www.TheBonusShop.co.za

CH849

Made with